Aflaai

English   Afrikaans


e-Boeke
Laai af vir LigBron


Scriblr Educator
Die Scriblr Educator is 'n program wat ontwikkel was vir die opvoeder wie graag gebruikersvriendelike sagteware wil gebruik om lesse op te neem en aan die leerders te versprei.

Klik hier om die Scriblr Educator af te laai (Onthou om helplêer ook af te laai).

Laai Scriblr Educator Help lêer af (Unzip eers).

Klik hier om die "snapshot tool" af te laai.



ScriblrPAD
Wanneer 'n opvoeder hulle mobiele tablet wil gebruik in die klas moet die ScriblrPad geinstalleer word. Klik hier om 'n demonstrasie te sien van hoe dit werk!

Klik hier om die ScriblrPad af te laai (Voorgestel vir tablette gekoop na Januarie 2014)

Klik hier om die ScriblrPad af te laai vir tablette gekoop voor Januarie 2014



Demonstrasie van opnames